Pynlike komposisie
Jy, langvlegsel meisie, met kitaar op skoot, vir wie die boodskap vanuit jou hart, terwyl lang vingers snare saggies stoot, vir ‘n romantiese komposisie? Jou speelse posisie van kitaar in skoot, na wie verlang jy, as jou note klink soos ‘n leë blik in kabbelende water, in ‘n sloot? JouVerder lezen…